#VERWOESTEPLAAS: Staatsgeldvermorsing by Wildehondekop net buite Parys op die Doverpad

Terwyl die Valke verlede week met klopjagte begin het op die Vrystaatse premier, mnr. Ace Magashule se kantoor asook die provinsiale kantoor van die departement van landbou oor die omstrede suiwelprojek by Vrede, is inwoners van Parys stomgeslaan oor soortgelyke geldvermorsing met projekte op die plaas Wildehondekop net buite Parys op die Doverpad.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!