Bloemfonteinse man wag 15 dae op noodoperasie

’n Bejaarde man wat vir 15 dae in erge pyn met gangreen weens diabetes in sy een been in die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein op ’n noodoperasie gewag het, is uiteindelik Dinsdagmiddag teater toe. Frederick Thiart (77) van Edenburg in die Vrystaat is met sere aan sy regterbeen deur ’n dokter na ’n chirurg by die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Suid-Rand-hospitaal in Johannesburg het 4 031 geboufoute

Meer as 4 000 geboufoute is in die Suid-Rand-hospitaal in The Hill in Johannesburg geïdentifiseer en dit voldoen glo nie aan die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid nie. Dr. Gwen Ramokgopa, Gautengse LUR vir gesondheid, het dit in ’n geskrewe antwoord op vrae deur Jack Bloom, DA-woordvoerder oor gesondheid in Gauteng, in die provinsiale wetgewer […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!