143 lykshuise se yskaste  funksioneer  nie meer behoorlik, hoe funksioneer die Gesondheid Departement as hul nie eers in staat is om yskaste in stand te hou?