Algemene Bestuurder van die Raad van Mediese skemas word geskors daarna aan die lig gekom het dat hy raad mislei het rondom besluite geneem ten gunste van seker organisasies

Bedrieër steel R95 miljoen wat bedoel was vir die sink van boorgate in droogte geteisterde gebied in Natal

Beplande Nasionale Gesondheid versekerings projek vertraag weens geld te kort, aangesien ANC se staatskas leeg is a.g.v korrupsie

Universiteit van Zoeloeland ondersoek vir korrupsie