Cape Town – “Take it. Take it!”, were the last words of Strandfontein father Grant Fredericks as he lay on the pavement, having been gunned down after he made a stop at a local mobile shop. During the incident at about 8.30pm on September 20, 2016, he was approached by three men. Fredericks was shot..
Continue reading…
Terrorists nowadays become more cocky, they say nothing more, they just shoot – Dad’s final words after trio shoot him for his car keys
Enjoyed this post? Share it!
Ontsoutingsaanleg by Strandfontein goed op dreef
Kaapstad se ontsoutingsaanleg by Strandfontein het begin produseer. Dit beteken dat seewater behandel word om drinkbaar te word, en word daarna in die stad se waterstelsel gepomp. Sogenaamde bruin water word dan eers behandel voordat dit in die see gepomp word.
‘n Ontsoutingsaanleg by die Waterfront is reeds in produksie en ‘n verdere aanleg by Monwasi baai sal binne twee maande in werking wees.
Dié water gaan ‘n verbruiker R40 per kiloliter kos teenoor die R5 van gewone damwater.
Die feit dat die aanlegte in werking kom terwyl Patricia de Lille nog burgemeester is, sal waarskynlik deur haar gebruik word om ‘n saak uit te maak dat sy ‘n goeie burgemeester is.
Intussen het welkome reën in die moederstad uitgesak.
Deur: Die Vryburger
DieKaap.com
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die Madeliefie Makietie is terug op Strandfontein
Die gewilde Madeliefie Makietie-fees, wat verlede jaar vir die eerste keer op Strandfontein aangebied is, keer vanjaar terug na die Juweeldorpie.
Datum van fees:- 26 & 27 Oktober 2018
Feesgangers kan uitsien na sewe van ons land se top kunstenaars wat vanjaar gaan optrede. Die kunstenaars is as volg;
Steve Hofmeyr,
Snotkop,
Leah,
Jo Black,
Karlien van Jaarsveld
en Lee Scott.
Die kunstenaars is vanjaar op die hoofverhoog te sien. Van Jo Black, wat jou met sy manlike stem en romantiese liedjies sal betower tot Karlien van Jaarsveld wat sing vir liefde – natuurlik om die Namakwa-Weskus-streek se makietie te geniet.
Duisende besoekers het die Juweeldorpie besoek tydens verlede jaar se fees, wat gelei het tot die reuse suksesverhaal. Strandfontein vorm die kern van die fees, met die hoofverhoog wat in die Perdeskoen-amfiteater geleë is met ’n pragtige uitsig oor
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!