Meer as 4 000 geboufoute is in die Suid-Rand-hospitaal in The Hill in Johannesburg geïdentifiseer en dit voldoen glo nie aan die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid nie. Dr. Gwen Ramokgopa, Gautengse LUR vir gesondheid, het dit in ’n geskrewe antwoord op vrae deur Jack Bloom, DA-woordvoerder oor gesondheid in Gauteng, in die provinsiale wetgewer..
Continue reading…
Suid-Rand-hospitaal in Johannesburg het 4 031 geboufoute
Enjoyed this post? Share it!
Cancer treatment waiting times in KZN increase by almost 30% as services stall
Cancer patients are waiting up to nine months for treatment, says the South African Human Rights Commission. KwaZulu-Natal cancer patients are now waiting nine months for treatment, alleges Democratic Alliance spokesperson for health in KwaZulu-Natal Imran Keeka. In a statement, Keeka said South African Human Rights Commission (SAHRC) chairperson Bongani Majola revealed this new information..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Life Esidimeni: How good people come to do very bad things
Arbitration reveals the skeletons in the Gauteng health department’s closet culture that gave rise to 141 deaths and continues to thrive. Levy Mosenogi could be described like many men who throughout history who have ended up on its bad side: a religious man and active in his community by his own account during his recent..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vermiste pasiënt se lyk ná 2 weke in hospitaal-dak gekry
Die lyk van ’n pasiënt wat in die Stellenbosch- Provinsiale hospitaal behandeling ontvang het, is in ’n makabere voorval in die dak van die hospitaal gekry nadat hy sowat twee weke terug verdwyn het. Die man (61), vermoedelik van die Paarl of Stellenbosch, was baie siek en deurmekaar toe hy twee weke gelede spoorloos uit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Staatshospitale in SA bloei weens tekort aan medici
Daar is meer as 4 000 vakatures by Gautengse staatshospitale in kritiek belangrike poste soos dié van spesialiste, aptekers, dokters en verpleegkundiges. Dié situasie het aan die lig gekom in die jaarverslag van die Gautengse departement van gesondheid wat onlangs in die provinsiale raad ter tafel gelê is, sê Jack Bloom, die DA se woordvoerder..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA gewaarsku oor dodelike longpes
Die dodelike longpes wat in Madagaskar uitgebreek het, eis al hoe meer slagoffers met die dodetal wat nou al gestyg het tot 48 – en die Suid-Afrikaanse owerhede is gewaarsku om hier gereed te wees vir enige uitbreking. Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) sê 449 gevalle van longpes is reeds in Madagaskar bevestig. Die WGO waarsku daar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kundiges in gesondheidsbedryf krap kop oor toename in hospitalisasie
Kundiges in die gesondheidsbedryf het op die jaarlikse konferensie van die Hospitaalvereniging van Suid-Afrika (Hasa) in Kaapstad hewig van mekaar verskil oor wat die redes vir ‘n skerp toename in die koste van mediese skemas is. Matthew Prior, hoof van gesondheidsbeleid van Life Healtcare, sê ’n toename in benutting van gesondheidsdienste word die afgelope jare..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Noord-Kaapse LUR van gesondheid moet opdok vir bejaarde se onderbeen
Die Noord-Kaapse LUR van gesondheid is Woensdag in die hooggeregshof in Kimberley beveel om die mediese en regskoste te betaal van ’n bejaarde man wat sy onderbeen weens mediese nalatigheid verloor het. Regter Mpho Mamosebo het in haar uitspraak gesê dit ontstem haar dat ’n kundige soos dr. Qebelo Maseme, wat vir die LUR getuig..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kind in Wes-Kaap dood aan witseerkeel
’n 10-jarige meisie van die Nomzamo-township naby die Strand is dood en drie familielede is besmet met die hoogs aansteeklike bakteriële siekte witseerkeel, het die Wes-Kaapse gesondheidsdepartement Maandag bevestig. Die meisie het op 3 Augustus positief getoets vir die siekte en is die volgende dag dood “weens die erns van die siekte”, sê Mark van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vrystaatse gesondheidsdepartement stort in duie na top spesialiste bedank
Gesondheidsorg in die Vrystaat steier steeds onder die voortdurende eksodus van sy topmedici. Pas het nog twee van die provinsie se voorste spesialiste, prof. Schalk Wentzel (55) by urologie en dr. Maryke Spruit (55) by kritieke sorg, bedank. Dr. Freek Bester, president van die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging se sentrale tak, sê om die ervaring van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Diensjaar: Verpleegster wen hofsaak na regstryd met Gautengse gesondheidsowerheid
“Dit voel of ’n berg van my skouers af is.” So het ’n verligte en glimlaggende Dané Hertz (22) Dinsdagmiddag gesê ná haar regstryd met die Gautengse gesondheidsowerheid omdat sy nie uitplasing vir haar verpligte gemeenskapsdiensjaar as verpleegster kon kry nie. Hertz moet luidens ’n bevel van die hooggeregshof in Pretoria binne 30 dae deur..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dating SA
Submit Stories
Internet Florist
Instant Loans
Qatar Airways
Recent Posts:
- New Afrikaner Boer Struggle Song released: “Net Ons Riviere Loop Vry” October 18, 2024
- Why We Can’t Have Nice Things: African Abuse of Visa Free Travel Force Ireland & UK To Implement Visa Requirement July 9, 2024
- Cancel Season Again? Youtube Deletes 10 Year Old Channel With No Warning, No Strikes, No Opportunity To Respond! June 29, 2024
- Expressing support for the Boer cause in the unholy hellscape of South Africa has serious consequences. February 14, 2024
- (no title) October 1, 2023
- Why Should Building Project Owners Hire Architecture Firms? November 18, 2022
- Giorgia Meloni, “Italy’s Trump”, Favoured To Become First Female PM in Coalition with Salvini & Berlusconi September 23, 2022
- Studies Show Online Dating has Shaken off the Old Stigma and is Fully Mainstream Now! August 30, 2022
- VIDEO: PROOF MSM & Big Tech Stole US Election With Censorship! 17% Biden Voters REGRET Vote – Would NOT Have Voted Biden Had They Known About Biden Scandals! August 30, 2022
- The Best Indoor Home Security Cameras for 2022 August 19, 2022
- Are Globalists Planning to Charge us to Breathe? What is your breath worth? August 14, 2022
- SA Farmers Next? Ireland also Attacks their Farmers, Like the Netherlands, Germany and Canada! August 4, 2022
- SAAI Discloses Land Claims Database Online! Files Contempt of Court Against Agriculture Minister Thoko Didiza July 29, 2022
- Globalist Campaign Painting Farmers as “The Enemy of The State”, Strikes The Netherlands & Belgium July 17, 2022
- Petition: Make Peace NOT War! Invite both Ukraine & Russia to join NATO & EU to ensure lasting peace! February 27, 2022
- Young South African Jailed for Life in Thailand after Signing for Parcel Containing Drugs, Addressed to her Employer! February 19, 2022
- #InterNazi – Will Hitlerisation of Putin backfire and expose the InterNational Socialist’s deceit and treachery in WWI & II? February 14, 2022
- Send Valentine’s Flowers & Gifts to Your Loved One Online Today! February 7, 2022
- IMF & World Banksters used ANC & “anti-racism” to Trick South Africa into Permanent Debt Slavery! December 11, 2021
- #HolodomorDenial: the Genocide of 7 Million Ukrainians, Many of them Christians, That Jews Deny… November 28, 2021
Search SA News
News Headlines
Links
- C.V.co.za
- Yell.co.za Free Ads
- BokWeb Hosting
- SpeedDating.co.za
- The Cape
- SAFFA.com
- Dating South Africa
- SA-Radio.com
- MedSure
- Health
Topics:
Buy Groceries Online for Delivery!
Cheap Travel Deals
Subscribe for Free South Africa News
Search SA News Headlines
Yell Dating Online
Samsung Phone From R99
Teach English
Come Chat Online!
Accommodation Deals
Yell.co.za New Listings
Kaspersky Antivirus
Gratis Aanlyn Winkels!
Cheap Flights @Sky.co.za
Find a Hotel:
Roulette AI
Share and Follow SA-News on Social Media:
Follow @SAnewscom on Twitter
SAFFA.com News
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Why We Cannot Have Nice Things: African Abuse of Visa Free Travel Force Ireland & UK To Implement Visa Requirement
- Sickness Doesn’t Take a Vacation: 7 Steps to Managing Illness While Travelling
- Prankster Tricks London Gatwick Airport Passengers into Thinking They Were Landing at London Luton Airport!
- SAAI Discloses Land Claims Database Online! Files Contempt of Court Against Agriculture Minister Thoko Didiza