Motorists had to wait for hours before they could just pass through the famous Van Reenen from the Tugela Plaza due to a severe crisis. A fire occurred due to a technical error that left a tanker in flames, but which also spread to an additional towing tank that was filled with diesel. The danger..
Continue reading…
Van Reenen up in flames- traffic came to a halt after explosion on the famous route
Enjoyed this post? Share it!
Van Reenen pas in vlamme gehul – motoriste vir ure vertraag na ontploffing op die bekende roete uitbreek
Motoriste moes eers vir ure wag voordat hulle die bekende Van Reenen pas kon deurry vanaf die Tugela Plaza weens ’n geweldige krisis in die pas.
’n Brand het weens ’n tegniese fout ontstaan wat die tenkwa in ligte laaie gelaat het, maar wat ook versprei het na die aanhaak tenk wat saamgesleep was en met diesel brandstof gevul was.
Die gevaar van reuse ontploffings het veroorsaak dat geen voertuig die toneel kon verbysteek nie, en was geduldige wag tot alles bedaar het ’n vereiste vir almal.
Maandag het dit die skoonmaakproses ure lank geneem om op te ruim, en motoriste is aangeraai om van ’n alternatiewe roete gebruik te maak wat baie kilometers ompad beteken.
Later is een rybaan in beide rigtings van die N3 vir verkeer oopgestel, maar dit het nog lank geduur voordat die verkeersvloei na normaal teruggekeer het.
Onbevestigde berigte lui egter dat ’n ander vragmotor teen die tenkwa gebots het wat die brand laat ontstaan het, maar die voertuig
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!