’n Man en vrou herstel steeds nadat hulle op ’n plaas naby Kendal aangehou en gemartel is deur indringers
Op Vrydag 26 Januarie, omstreeks 20:00 is mnr. Bertie Truter en me. Wilma Beech se rustige aand by die huis bederf met ’n aanval en trauma wat ’n leeftyd gaan hou.
Continue reading…