Nuut gekwalifiseerde verpleërs wat die Gautengse departement van gesondheid weens ’n geldtekort nie van plan was om aan te stel nie, gaan nou wel aangestel word