Die Natalse Gesondheidsdepartement sit reeds twee jaar sonder ‘n finansiële hoof. Die departement sê dat hulle hul bes doen om die pos te vul. Die vraag is nou wie intussen omsien na die finansiële kontrole van die departement? Ten spyte van verskeie pogings en advertering van die pos is daar nog niemand aangestel nie. Waarnemers..
Continue reading…
Natal gesondheid in gemors
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!