Die verkwisting van geld duur net voort en wek die indruk dat sulke ondersoeke ’n nuwe vorm van korrupsie is waar sekere mense hulleself verryk.
Die Kompetisie Kommissie se ondersoek rondom Gesondheidsorg se ondersoek het die staat R196 miljoen gekos.
Die vyf paneel lede is as volg vergoed: dr Cees Van Gent van Nederland het R11,7 miljoen ontvang, dr Ntuthuko Bhengu R9,7 miljoen, dr. Lungiswa Nkonki R6 miljoen en prof Sharon Fonn R3,3 miljoen.
Die voorsittende regter Ngcobo het R5, 9 miljoen in die sak gesteek.
Die res van die reuse bedrag is opgeslurp deur operasionele- , regs-, data-, sekuriteit- en media koste.
Die verslag sal glo in Maart 2019 gepubliseer word.
Deur: Die Vryburger
Hierdie berig weerspieël nie noodwendig die mening van SAUK-nuus nie.
______________________________
Free Medical-Aid, Hospital and Funeral Plan and Insurance Quotes at www.MedSure.co.za
______________________________
Continue reading…