Staats pasiënte moet ly omrede mediese staatsdepot in Bloemfontein nie medisyne en mediese toebehore betyds aan hospitale en klinieke kan lewer

Limpopo medisyne krisis – hospitale en klinieke sonder die nodige medikasie tog verklaar Cyril dat alles in SA onder beheer is

Vrystaatse gesondheidsdepartement staar R1,5 miljard se regseise in gesig