Die vorige stelsel van medisyne verskaffing in Limpopo is vervang met ‘n nuwe stelsel wat nie werk nie, en nou kan hospitale en klinieke nie medisyne bestel nie aangesien die stelsel nie bestellings “per hand” toelaat nie.
Weereens word daar nie gemeld wie die verskaffer van die nuwe stelsel is nie maar dit sal sekerlik ‘n Breë Swart Bemagtigingsmaatskappy wees wat betaal is voordat die stelsel getoets is.
Intussen sit hospitale en klinieke sonder die nodige medikasie, maar in die buiteland verklaar Cyril Ramaphosa dat dit klopdisselboom in die land gaan.
Deur: Die Vryburger
______________________________
Free Medical-Aid, Hospital and Funeral Plan and Insurance Quotes at www.MedSure.co.za
______________________________
Continue reading…