Transnet mediese fonds bankrot?

Volgens vertroulike inligting wat ontvang is, blyk dit dat Transnet se mediese fonds in finansiële moeilikheid is. Lede van die fonds gaan klaarblyklik oorgeplaas word na ‘n ander mediese fonds, maar lede sal baie meer moet betaal vir mediese dekking. Oud Spoorweg werkers word veral geraak aangesien dit vir hul bykans onbekostigbaar gaan wees om […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!