Skok-voorbeelde van bedrog by mediese fondse aan die lig gekom

Die gesondheidsorgbedryf is in die visier van misdaadsindikate en onderduimse praktisyns. Dr. Gregory Pratt, mediese adviseur vir forensiese ondersoeke in die gesondheidsbedryf vir Medscheme, het op die beraad vir gesondheidsorgfinansiers in Kaapstad skokkende voorbeelde genoem van bedrog waarmee hy die afgelope maande te make gehad het. Mediese bedrog is so algemeen “omdat dit makliker gepleeg […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!