Private hospitaalgroepe maak beswaar daarteen dat KPMG die Mededingingskommissie met sy navorsing gehelp het. ’n Kompromis is nou bereik wat die hospitale toegang tot die navorsing gee. Die KPMG-skandaal pootjie nou ook die markondersoek na die private gesondheidsorg. Die voorlopige bevindinge van die ondersoek moes die afgelope week bekend gemaak word nadat dit verskeie kere..
Continue reading…
KPMG-skandaal raak ondersoek na duur medies
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!