Sowat 200 jong dokters wat uitgeplaas is in die Sentraal Transvaal omgewing deur die Gauteng Departement van Gesondheid, is woedend omdat die verskuldigde salarisse nie betaal word nie.
Met die opmerking, “Geen betaling, geen werk” het die jong geleerdes hulle stem duidelik laat hoor nadat die Departement in gebreke gebly het om hulle te betaal.
Die Departement het glo erken dat hulle verwag dat die dokters nie sal opdaag vir werk nie aangesien hulle Januarie vergoeding nie betaal is nie.
Die jong dokters, wat deur die ANC regime verplig word om sogenaamde gemeenskapsdiens te doen nadat hulle af studeer het, is egter daaraan skuldig dat hulle met die dokters se toekoms speel deur hulle nie te betaal vir dienste gelewer nie.
Deur: Die Vryburger
Hierdie berig weerspieël nie noodwendig die mening van SAUK-nuus nie.
______________________________
Free Medical-Aid, Hospital and Funeral Plan and Insurance Quotes at www.MedSure.co.za
_________
Continue reading…