Die ou Karoo Sentraal-hospitaal in De Aar in die Noord-Kaap word glo al maande lank bedags en snags “leeggesteel” en gevandaliseer terwyl die departement van gesondheid skynbaar niks daaraan doen nie.
Die waskamer se toerusting is gesteel of gevandaliseer, sê inwoners.
Só sê Martin Barnard wat in Visserstraat naby die hospitaal woon.
Dié hospitaal het in onbruik geraak sedert die nuwe De Aar-hospitaal ’n paar jaar gelede oopgemaak is.
Die skade moet al derduisende rande beloop, en dit word net nie gestuit nie, sê Barnard.
“Ek is geskok. Ons inwoners voel nou self bedreig. In die afgelope m
Continue reading…