Die Minister van Gesondheid het by navraag in die parlement gesê dat meer as 143 lykshuise se yskaste nie “behoorlik funksioneer” nie terwyl sommiges reeds tien jaar disfunksioneel is.
In Sentraal Transvaal is daar in nege distrikte dertien yskaste wat nie werk nie terwyl die Odi Hospitaal in Pretoria drie yskaste het wat reeds 18 jaar lank nie werk nie.
In Noord Transvaal is ‘n totaal van 75 yskaste wat stukkend is en Oos Transvaal het 12 wat reeds ‘n jaar of langer stukkend is.
Deskundiges wil nou weet hoe kan ‘n Gesondheid departement funksioneer as hul nie eers in staat is om yskaste in stand te hou nie.
Dit is immers die mense wat ‘n Nasionale Gesondheid Wet wil implementeer, word geredeneer.
Deur: Die Vryburger
Hierdie berig weerspieeel nie noodwending die mening van SAUK-nuus nie.
______________________________
Free Medical-Aid, Hospital and Funeral Plan and Insurance Quotes at www.MedSure.co.za
___________
Continue reading…