Die dodelike longpes wat in Madagaskar uitgebreek het, eis al hoe meer slagoffers met die dodetal wat nou al gestyg het tot 48 – en die Suid-Afrikaanse owerhede is gewaarsku om hier gereed te wees vir enige uitbreking. Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) sê 449 gevalle van longpes is reeds in Madagaskar bevestig. Die WGO waarsku daar..
Continue reading…
SA gewaarsku oor dodelike longpes
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!