Die resultate van die nuutste peiling onder pasiënte wat Discovery Health uitgevoer het om die beste hospitale in die land aan te wys, toon sewe hospitale wat al vier jaar agtereenvolgens op die lysie is.
Lede van mediese skemas wat deur Discovery Health geadministreer word, het aan die peiling deelgeneem oor die hospitale waar hulle in 2017 opgeneem is. Die lys is uit 140 hospitale saamgestel.
Life Healthcare, en die onafhanklike netwerk van hospitale wat lede van die National Hospital Network (NHN) is, het die meeste hospitale op die lys.
Netcare het net een hospitaal op die lys.
NHN het die meeste hospitale wat reeds vier jaar agtereenvolgens op die lys is.
Hier is die lys van die 20 beste hospitale in alfabetiese volgorde:
1. Ahmed Al-Kadi- private hospitaal (Durban, KwaZulu-Natal)
2. eThekwini-hospitaal en -hartsentrum (Durban, KwaZulu-Natal)
3. Gateway- private hospitaal (Umhlanga Rocks, KwaZulu-Natal)
4. Hillcrest- private hospitaal (
Continue reading…