Plaaswerk In Amerika/Farm Work In America

Boodskap Aan Al Die Boerseuns En -Meisies In Suid-Afrika Wat Wil Werk In Die Verenigde State Van Amerika

Ons beskik oor werksgeleenthede hier in Amerika en benodig ongeveer 100 mans en dames in siw Algemene Plaasarbeid (General Farm Labour) sektor.

Dit sal wees vir kontrakwek oor 10 maande.  Salaris wissel tussen R20 000 en R30 000 per maand. Verblyf is gratis, voertuig en brandstof word voorsien.

Dit is fisiese werk so die suksesvolle persone moet bereid wees om hard te werk en nie rond te staan nie.

Inbox my asseblief. Moenie op die ‘wall’ kommentaar lewer nie.

Plaaswerk In Amerika
A Message To All Males And Females Interested in Farm Work In The USA
We have positions available to all males and females who wish to work as General Farm Labour in the United States Of America.
Salaries would range from R20.000 to R30.000 per month.  Accommodation will be provided and a vehicle and fuel are also provided.
This is physical work so the successful candidates must be prepared to work hard and not just stand around.
Please inbox me.  Do not post comments on the wall.

Dankie vir jul belangstelling in die posities wat ons offer. Net n paar belangrijke PUNTE:

Onthou asseblief die Tydsverskil. Ek is 8 ure agter Suid-AfrikaA hier in Oklahoma. So voor jy bel, tel 8 ure terug en as dit voor 15:00 in SA is, dan is dit laat nag hier in Oklahoma. Wag asseblief tot laat middag by jou en bel dan.

Die poste wat beskibaar is word tans uiteengesit en ons sal dit pos soos ons weet waar ons mense nodig het en moet plaas.

Julle kan ook aansoek doen deur net jou CV te epos na die post se email adres met die verwysing in die onderwerpllyn, byvoorbeeld: Melk Stal, Motorwerktuigkundige, ens.

Dankie weereens vir jul belangstelling en ons beoog om soveel moontlik van julle te help met n plasing.

Groete
Phillip

Plaaswerk In Amerika

Enjoyed this post? Share it!