SA gewaarsku oor dodelike longpes

Die dodelike longpes wat in Madagaskar uitgebreek het, eis al hoe meer slagoffers met die dodetal wat nou al gestyg het tot 48 – en die Suid-Afrikaanse owerhede is gewaarsku om hier gereed te wees vir enige uitbreking. Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) sê 449 gevalle van longpes is reeds in Madagaskar bevestig. Die WGO waarsku daar […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!