Vermiste pasiënt se lyk ná 2 weke in hospitaal-dak gekry

Die lyk van ’n pasiënt wat in die Stellenbosch- Provinsiale hospitaal behandeling ontvang het, is in ’n makabere voorval in die dak van die hospitaal gekry nadat hy sowat twee weke terug verdwyn het. Die man (61), vermoedelik van die Paarl of Stellenbosch, was baie siek en deurmekaar toe hy twee weke gelede spoorloos uit […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!