Edenvale hospitaal erg gevandaliseer deur ontevrede pasiënte

Sekere dele van die Sizwe hospitaal in Edenvale is erg beskadig deur ‘n brand wat deur ontevrede pasiënte aangerig is. Die aanleiding daartoe was dat ‘n verpleegster dwelms en drank gekonfiskeer het wat pasiënte ingesmokkel het. Dit het hulle woedend gemaak. Hulle het daarop deur die hospitaal beweeg en enigiets wat breekbaar was, gebreek. Die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!