Bejaarde man wat 15 dae lank op ’n noodoperasie gewag het, sterf

Die Vrystaatse gesondheidsdepartement ontken enige aandadigheid aan die dood van ’n pasiënt wat 15 dae lank op ’n noodoperasie gewag het. Frederick Thiart (77) van Edenburg is 14 Desember dood, twee dae nadat sy been geamputeer is. Thiart, ’n diabeet, het met erge pyn en gangreen in sy een been in die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bloemfonteinse man wag 15 dae op noodoperasie

’n Bejaarde man wat vir 15 dae in erge pyn met gangreen weens diabetes in sy een been in die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein op ’n noodoperasie gewag het, is uiteindelik Dinsdagmiddag teater toe. Frederick Thiart (77) van Edenburg in die Vrystaat is met sere aan sy regterbeen deur ’n dokter na ’n chirurg by die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ma wag op operasie, word ‘vergeet’ in stoorkamer

’n Vrou is woedend nadat haar sieklike ma, wat ’n noodoperasie aan ’n bloeiende maagseer moes ondergaan, ure lank in ’n stoorkamer in die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein “vergeet” is. Desire Nel, ’n administrateur van Johannesburg, sê haar ma, Veronica (59), is Saterdag in die vroeë oggendure van die hospitaal op Odendaalsrus na Pelonomi oorgeplaas. Veronica, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vrystaatse gesondheidsdepartement stort in duie na top spesialiste bedank

Gesondheidsorg in die Vrystaat steier steeds onder die voortdurende eksodus van sy topmedici. Pas het nog twee van die provinsie se voorste spesialiste, prof. Schalk Wentzel (55) by urologie en dr. Maryke Spruit (55) by kritieke sorg, bedank. Dr. Freek Bester, president van die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging se sentrale tak, sê om die ervaring van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!