Noord-Kaapse LUR van gesondheid moet opdok vir bejaarde se onderbeen

Die Noord-Kaapse LUR van gesondheid is Woensdag in die hooggeregshof in Kimberley beveel om die mediese en regskoste te betaal van ’n bejaarde man wat sy onderbeen weens mediese nalatigheid verloor het. Regter Mpho Mamosebo het in haar uitspraak gesê dit ontstem haar dat ’n kundige soos dr. Qebelo Maseme, wat vir die LUR getuig […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!