Staatshospitale in SA bloei weens tekort aan medici

Daar is meer as 4 000 vakatures by Gautengse staatshospitale in kritiek belangrike poste soos dié van spesialiste, aptekers, dokters en verpleegkundiges. Dié situasie het aan die lig gekom in die jaarverslag van die Gautengse departement van gesondheid wat onlangs in die provinsiale raad ter tafel gelê is, sê Jack Bloom, die DA se woordvoerder […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!