Diensjaar: Verpleegster wen hofsaak na regstryd met Gautengse gesondheidsowerheid

“Dit voel of ’n berg van my skouers af is.” So het ’n verligte en glimlaggende Dané Hertz (22) Dinsdagmiddag gesê ná haar regstryd met die Gautengse gesondheidsowerheid omdat sy nie uitplasing vir haar verpligte gemeenskapsdiensjaar as verpleegster kon kry nie. Hertz moet luidens ’n bevel van die hooggeregshof in Pretoria binne 30 dae deur […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!