Kind in Wes-Kaap dood aan witseerkeel

’n 10-jarige meisie van die Nomzamo-township naby die Strand is dood en drie familielede is besmet met die hoogs aansteeklike bakteriële siekte witseerkeel, het die Wes-Kaapse gesondheidsdepartement Maandag bevestig. Die meisie het op 3 Augustus positief getoets vir die siekte en is die volgende dag dood “weens die erns van die siekte”, sê Mark van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!