Baba dood na swak diens in staatshospitaal – Nuwe ma ontneem van haar geluk

‘n Bronkhorstspruit ma, Priscilla Fuhri (39), is ontneem van haar geluk toe sy moes toekyk hoe haar pasgebore baba dogtertjie voor haar oë versmoor en tot sterwe kom as gevolg van nalatigheid by ’n mediese regerings instansie. Priscilla het op Maandag, 11 September in kraam gegaan. Sy was teen die tyd net ses maande en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!